Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Vloedbos Vakansie-Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Vloedbos Holiday Resort |  Date posted:  | Impressions: 15274   69

Vloedbos Vakansie-Oord - Caledon, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Vloedbos is ‘n kampterrein vir gesinne, geleë tussen Caledon en Bredasdorp. Behalwe ons kampterrein en ander selfsorg-verblyfopsies, bied ons ook vermake aan vir die hele gesin, soos: bergfiets- en staproetes, visvang, verfbal en mini-gholf. Vir die kleiner kinders het ons springmatte, swaaie en selfs ‘n boomhuis vir die avontuurlustige kleintjies. Met al hierdie vermake om die kinders besig te hou, kan pa en ma rustig ontspan, met die wete dat hulle kinders veilig is - besig om hulle gate uit te geniet!

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Vloedbos Holiday Resort
010 591 2198
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News