Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Sossus Oasis Kampterrein Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Sossus Oasis Campsite |  Date posted:  | Impressions: 48206   284

Sossus Oasis Kampterrein - Sesriem, Namibie
Kamp & Leef Gekose Oord

Die kampeerterreine by Sossus Oasis beskik elk oor ‘n geplaveide onderdak stoep, eie toilet- en stortgeriewe, kombuisie, braaigeriewe asook kragpunte. Swembad beskikbaar op terrein. Binne loopafstand is ‘n restaurant, Internet-kafee en ‘n goed toegerusde winkel met versnaperinge, drankies, ys, kruideniersware, hout, geskenke, klere, brandstof asook ‘n motorband-werkswinkel.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Sossus Oasis Campsite
021 930 4564
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News