Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Golden Gate Hoogland Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Golden Gate Highlands National Park, Glen Reenen - SanParks |  Date posted:  | Impressions: 11690   116

Golden Gate Hoogland - Clarens, Vrystaat
Kamp & Leef Gekose Oord

Gesetel in die golwende heuwels van die Malutiberge in die Noord-oos Vrystaat, is die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Die Park huisves ‘n verskeidenheid soogdiere – Swartwildebeeste, elande, blesbokke, oribi’s, springbokke en Burchell’s zebras. Ook ‘n verskeidenheid voëls wat die skaars lammergeier (baard-aasvoël) en die kaalkop ibis insluit. Die kamp - en woonwa-staanplekke met kragpunte, is in pragtige skaduryke terreine geleë , met ablusie- opwasplekke en braaigeriewe.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Golden Gate Highlands National Park, Glen Reenen - SanParks
033 326 1370
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News